|
Pizza Kors Resep
Algemeen
Bereidingstijd: 0-10 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Kors.
2 koppies koekmeel -
1 teelepel bakpoeier -
1 eier -
125 g botter -
knypie sout -
Yskoue water
Voorbereiding: Metode.
Sif droe bestanddele saam. Sny botter in met lem en sodra goed gemeng is
vryf met vingers in tot so ′n fyn krummelrige tekstuur gevorm is. Meng
eier met klein bietjie koue water en gooi in meel. Meng goed. ′n Klein
bietjie water sal daarna nodig wees om gladde tekstuur te kry. Sodra
gladde tekstuur gekry is, maak toe in waspapier en plaas in vrieskas
terwyl jy die vulsel regkry.
Vulsel.
Baie mense wonder
Bereidingswijze: Sny wors fyn soos maalvleis. Braai in pan. Meng met bietjie sampioensous
of sous van jou eie keuse. Sny Weense worsies in skywe. Haal deeg uit
vrieskas en rol uit so 25 cm in omtrek. Plaas op ronde pakplaat van
dieselfde grootte. Deeg moet nie te dik of dun wees nie. Smeer deeg met
tamatiesous of pizza- smeer. Versprei bestanddele gelykmatig oor kors.
Top op met gerasperde kaas. Plaas in voorverhitte oond vir ? 20 minute op
220? C. Haal uit, sny in skywe en siedaar! - heerlike tuisgemaakte pizza
waar die deeg nie te dik is nie. Kors maak 2 x 25cm korse uit.
|
|
|